Universiteit Stellenbosch: Notices_ÖйúÌå²ÊÍø /afrikaans/Lists/notices/AllItems.aspx RSS feed for the Notices list. Thu, 24 Apr 2025 23:29:48 GMT Microsoft SharePoint Foundation RSS Generator 60 en-US Universiteit Stellenbosch: Notices_ÖйúÌå²ÊÍø /afrikaans/_layouts/15/images/siteIcon.png /afrikaans/Lists/notices/AllItems.aspx Personeel-internationaliseringstoekennings vir Onderrig en Navorsing_ÖйúÌå²ÊÍø /afrikaans/Lists/notices/DispForm.aspx?ID=1990 Page Content:

Stellenbosch Universiteit Internasionaal nooi graag aansoeke in vir 'n reeks Personeel-internasionaliseringsbeurse vir Onderrig en Navorsing, beskikbaar vir akademiese personeel. Hierdie beurse sluit in 'n Samewerkingsbeurs, Saadfinansiering en 'n werkswinkelgeleentheid

Huidige programme waarvoor aansoeke ingewag word:

EQUIIP Werkswinkel 2025 | Universiteit van Groningen (Nederland)

Die Universiteit van Groningen in Nederland en Stellenbosch Universiteit (SU) werk saam aan 'n somerskool vir personeel met die fokus op inklusiewe onderrig deur eweknieleer en die deel van onderrigpraktyke.

Plek: Nederland
Datums: 16 ¨C 20 Junie 2025
Aansoeksluitingsdatum: 1 Mei 2025

Meer inligting & Aansoek

Koste: SU-personeel kan teen 'n verlaagde fooi van €350 bywoon.

Stellenbosch-Warwick Gesamentlike Saadfonds

Hierdie buigsame fonds ondersteun navorsers en professionele dienspersoneel van beide SU en die Universiteit van Warwick om nuwe bande te smee en bestaande samewerking te versterk. Aktiwiteite wat ondersteun kan word sluit in:

  • organisasie van virtuele, hibriede of fisiese werkswinkels, konferensies, en simposia;

  • voorlopige navorsing, eksperimente en loodsstudies;

  • beplanningsvergaderings vir eksterne befondsingsvoorstelle;

  • wedersydse of nie-wedersydse besoeke om nuwe samewerking te vestig.

Beskikbare fondse: R100 000
Aansoeksluitingsdatum: 2 Mei 2025
 Meer inligting & Aansoek?


Internasionale Samewerkingsbeurs

Hierdie beurs is beskikbaar vir SU-akademici om samewerking met internasionale eweknie? te versterk en bied ondersteuning vir besoeke aan buitelandse instellings.
Beursbedrag: Tussen R20 000 en R30 000 (schaalgewys toegeken)
Aansoeksluitingsdatum: 17 Mei 2025
 Meer inligting & Aansoek

Ons moedig alle geskikte personeellede aan om aansoek te doen en voordeel te trek uit hierdie waardevolle professionele ontwikkelingsgeleenthede.

Vir navrae, kontak gerus Lidia by lidia@sun.ac.za. Verdere personeel-internasionaliseringsgeleenthede is beskikbaar op ons webwerf.


Page Image:
Staff Only: No
Visibly Featured: SU Main Snippet; SU International Snippet
Published Date: 4/23/2025
Visibly Featured Approved: SU Main Snippet;SU International Snippet;
Enterprise Keywords: Research Grants; Staff internationalisation
GUID Original Article: 498EA026-DD89-4EEA-867B-DABEA22685E0
Is Highlight: No
Opsomming: Stellenbosch Universiteit Internasionaal nooi graag aansoeke in vir 'n reeks Personeel-internasionaliseringsbeurse vir Onderrig en Navorsing. Hierdie beurse is beskikbaar vir akademiese personeel en sluit in: Samewerkingsbeurse, Saadfinansiering en Werksw
Summary: Stellenbosch ÖйúÌå²ÊÍø International is pleased to invite applications for a range of Staff Internationalisation grants for Teaching and Research available to Academics.
The article is now complete, begin the approval process: No
Article Workflow Status: Article incomplete
]]>
System Account Wed, 23 Apr 2025 08:23:01 GMT /afrikaans/Lists/notices/DispForm.aspx?ID=1990
BTW-verhoging tot 15,5% effektief vanaf 1 Mei 2025_ÖйúÌå²ÊÍø /afrikaans/Lists/notices/DispForm.aspx?ID=1989 Page Content:

?Die Universiteit Stellenbosch wil alle studente en personeel daaraan herinner dat, as deel van Suid-Afrika se 2025 Nasionale Begroting, die Regering 'n verhoging in BTW vanaf 15% tot 15,5% vanaf 1 Mei 2025 aangekondig het. Ons SUNFin Oracle Cloud Financials-stelsel is aangepas en getoets vir die verhoging.

 


Page Image:
Staff Only: No
Visibly Featured: SU Main Snippet; Students Snippet; Staff Snippet; Operations and Finance Carousel
Published Date: 4/21/2025
Visibly Featured Approved: SU Main Snippet;Student Affairs Carousel;
GUID Original Article: ED1058DB-2118-4EBB-BB46-31866803F76F
Is Highlight: No
Opsomming: BTW-verhoging tot 15,5% effektief vanaf 1 Mei 2025
Summary: VAT increase to 15,5% effective from 1 May 2025
The article is now complete, begin the approval process: No
Article Workflow Status: Article incomplete
]]>
System Account Mon, 21 Apr 2025 18:20:39 GMT /afrikaans/Lists/notices/DispForm.aspx?ID=1989